News

MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.
TERWYL almal hulle regmaak vir die groot kerrievis-etery vir Easter, leef die gesin Frans van Bergsig in Calitzdorp van die vis uit die dam en rivier.
’N COUPLE van Ladi­smith in die Suid-Kaap lewe in vrees nadat hulle voertuie in twee afsonderlike voorvalle opsetlik beskadig ...
N RAADSLID van die Patriotic Alliance wat glo sy girlfriend in die gesig gespoeg het, sê nou dis ’n personal saak tussen ...
TWEE van die land se oudste rugbyklubs, Villagers Worcester en Hamiltons, sal sake Saterdag in die eerste van die twee semi-finals in die Saldanha Easter Super-8 toernooi, uitspook. Villa wat verlede ...
BRIDGTON het Donderdag bewys waarom hy as een van die gunstelinge beskou word om vanjaar die Suidwestelike Distrikte se ...
IN WAT dalk ’n eerste in wêreldsport is, het drie Kaapse kragoptel-administrateurs almal vir die IPF-wêreldkampioenskap in Duitsland gekwalifiseer. Waar administrateurs veronderstel is om na die daagl ...
DIE Kaapse EFC-held Faeez “Troublemaker” Jacobs het nóg ’n teenstander ’n verpletterende nederlaag toegedoen toe hy sy ...
ALDRIN Sampear, ’n TV-nuus-aanbieder, is in die sop nadat hy glo ’n vrou in ’n beweerde road rage-voorval, Donderdag aangerand het. The Citizen berig ’n klag van aanranding is aanhangig gemaak ná die ...
NÁ AL die confusion rakende die implementering van die 0,5% VAT-verhoging van Enoch Godongwana, die minister van finansies, is dit nou uiteindelik bevestig dat dit op 1 Mei sal inskop. Godongwana sê v ...
DIE Bayhill Premier Cup-toernooi vir o.19-sokkerspanne het dié week afgeskop sonder een van die besoekende spanne, Medeama ...
DIE Mangaung-gevangenis buite Bloemfontein is weer in die nuus, en weer om verkeerde redes, dié keer nadat ’n gevangene glo deur bewaardes doodgeslaan is. Dié gevangenis wat namens die departement van ...