IMAAN Syms (30), wat Maandagaand doodgeskiet is, se Janazah was gister vanuit haar ouerhuis in Dorsetstraat in Woodstock. Haar pa, Ziyaad Williams, het haar Maandag nog by haar huis in Sussexstraat ga ...
DIE Kroonstad-polisie ondersoek ’n saak van dwelmhandel nadat ’n vragmotorbestuurder (39) en sy vrou (32) in hegtenis geneem is vir die besit van dwelms met ’n geskatte waarde van R91 200. Die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Inwoners van Etunda in die Omusatistreek het gister na die strate gestroom om hul laaste eer aan wyle stigterspresident, Sam Shafiishuna Nujoma, te betoon. Nujoma se kis, bedek met ’n Namibiese vlag, ...
VANDERBIJLPARK – Mieke Prinsloo (5) het 7 Februarie dapper aangedurf. Sy is die dag teater toe om haar een nier te verwyder nadat daar bevind is dat die nier onderontwikkeld is en nie ...
Dit is met ’n swaar hart dat Laerskool Warmbad se personeel en leerders afskeid neem van hierdie merkwaardige onderwyseres. Sy laat haar drie seuns, Kyle, Dean en Niel agter. Die drieling sal ...