News

DRIE verdagtes is in hegtenis geneem ná die lyk van ’n 34-jarige man, glo in die bosse naby Xanadu Estate in ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
LAW Enforcement-beamptes het nog ’n gun en bullets van die strate verwyder. Volgens ’n woordvoerder van die Stad Kaapstad se Law Enforcement, Wayne Dyason, het cops die vuurwapen en koeëls vandag in ...
DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
DIE Kaapstad-metropolisie beamptes het gister vuurwapens in Heinz Park in Mitchells Plain, gekonfiskeer. Die voorval het ...
COMPASIONATE Hearts ’n NPO in Touwsrivier en Ilitha Labantu, het Donderdag die strate ingevaar om ’n awareness campaign te hou teen geslagsgeweld, alkohol, dwelmmisbruik, kriminele aktiwiteite, tiener ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.
DIE skietdood van twee hardwerkende mans in Sercor Park in die Strand, is ’n raaisel vir menige inwoner. Die skietery het op 2 April in die vroeë oggendure plaasgevind toe twee mans van onderskeidelik ...
’N MAN van die Noord-Kaap is 18 jaar tronkstraf opgelê vir die verkragting van ’n minderjarige kind. Maandag 14 April, het die Kakamas-streekhof die 57-jarige man van Augrabies gevonnis vir die ...
TERWYL almal hulle regmaak vir die groot kerrievis-etery vir Easter, leef die gesin Frans van Bergsig in Calitzdorp van die ...
ROBERTSON. — Daar word groot dinge vir ’n laitie van hier voorspel, veral wanneer dit kom by pool skiet.Masionano Solomons (12), ’n graad 7-outjie van die Laerskool Vergesig, laat pool-liefhebbers se ...
MONTAGU. — Die gewese cop van hier wat ag jaar gelede ’n 15-jarige meisie verkrag het, is vandeesweek vir 25 jaar tronk toe ...