In haar nuutste enkelsnit, 'Die Mooi in Jou', skryf Demi Lee Moore 'n "liefdesbrief" aan haar man, Barthlo Visagie.
Marié Heese ken die kuns om feit en fiksie te verweef. Met die lees van haar roman, “Die laaste dae”, het ek begin wens ek ...
Hoewel die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Albert Kawana, sê daar is ruimte vir verbetering rakende sy ministerie ... word – al het jy ’n visum en bewys van jou ...
When I put in my WEN by Chaz Dean order, it said no active WEN orders existed!! Dealing with this company is a nightmare. It wasn't always. It used to be pleasant and swift. Now when I actually ...
Wanneer my tienerseunspeel, is dit ernstiger sake. Langs en op die krieketveld loop die spanning hoog, en wanneer hy kolf, bid ons stilletjies dat hy tog net nie vir ’n nulletjie uitgeboul sal word ...
Hier is van die dinge wat ek wens ek kon vir my kollegas en vriende ... Jy is nie nou my spreekbuis by die kantoor oor my epilepsie nie. My epilepsie stel nie jou of jou werk in gevaar nie.
Rhona van Niekerk (32) se grootste droom as sanger het waar geword toe haar eerste enkelsnit Leef jou Rede op 31 Januarie ... en verantwoordelikheid vat vir my drome,” het Van Niekerk vertel.