n Polisiewoordvoerder, kapt. Sandra Janse van Rensburg, sê die skietery het die oggend op die hoeke van Cottrell- en Essex-straat plaasgevind. Sy sê met cops se aankoms op die toneel, is ’n persoon ...
DRIE vroue is gisteroggend in Delft dood toe ’n taxi omgeslaan het. Die wit Toyota Quantum het op sy sy beland nadat dit teen ’n ander voertuig vasgery het. Die Stad Kaapstad se verkeersdienste het ...
Dinsdag 4 Maart het drie ongelukke in ’n kwessie van twee ure plaasgevind. Met weerstoestande wat voortdurend verander, word motoriste gemaan om versigtig en waaksaam te bestuur, veral in nat en ...
n Stresvolle nag later, met min slaap, het ek die oggend die groen lig gekry om te kon voortgaan, sonder om enige aanvullings te gebruik. Tydens die tweede skof het ek beter begin voel en ons was weer ...
Aan die einde van 2024 het musikant Ard Matthews en sy meisie, die aktrise Tanya van Graan, smoorverlief by die Jacaranda FM-ateljee opgedaag om meer te deel oor hul gesamentlike enkelsnit, 'Die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results