News

Laerskool Tini Vorster het op 28 Maart afskeid geneem van die adjunkhoof ... ek het by Laerskool Tini Vorster,” het Kalp gesê. Sy boodskap aan die oud en huidige leerders, ouers en personeel ...
Hy (die beskuldigde) moet sy les leer, sodat hy nooit weer ’n enige mens, só iets sal aandoen nie. “Die gereg moet sy gang gaan sodat ’n boodskap gestuur kan word vir alle jongmanne en manne om nie ...
Toe hy ‘n navraag hieroor aan Johan Möller gerig het, is die volgende boodskap aan hom gestuur: “Goeie dag. Ek is Hennie v rensburg die advokaat wat van johan en sonell se goed doen.
Die boodskap van Lianné Bekker aan die prokureur. Foto verskaf In ’n WhatsApp wat sy na OFM Nuus aangestuur het, is die datum waarop sy die prokureursbrief ontvang het, egter duidelik 10 Januarie. Sy ...