News

’n 18-jarige gr. 11-leerling het haar linkeroog verloor nadat sy Maandagaand in ’n skietery naby haar huis in die gesig ...
Saoedi-Arabië is glo in die mark om ’n Formule Een-span te koop, en met dié land wat reeds ’n stewige vastrapplek in die ...
Dit was ’n piekniek vir die diewe, ’n geval van duidelike bedrog, waar wanvoorstellings ooglopend is en waar die syfers dít ...
Hy het dadelik die vermoede gehad dat die Morrison-egpaar deur mense vermoor is wat die plaas Rietfontein in die Glen-distrik ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
’n KwaZulu-Natalse verkragter wat as “oom Lee” onder sy jong slagoffers bekend gestaan het, is tot vier keer lewenslange ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
Aanklaers in Duitsland het Woensdag ’n dokter van Berlyn van die moord op 15 van sy pasiënte aangekla en voer aan “sy ...
Die marteling het opgehou toe hy met ’n sak oor die kop, geboei en hangend in die lug gesê het hy ken Makalima, beweer ...
Die verhouding tussen prins Harry en sy pa, koning Charles, is so sleg dat Harry in die media uitgevind het oor sy pa se ...
Niemand kan aan die ACDP voorskryf wie sy vriende moet wees nie, sê die ACDP-leier op kritiek oor partylede wat Israel besoek ...
“Makliker gesê as gedaan” en “dit is ’n wetenskap” is van die dinge wat die internasionale Heineken-drankgroep oor die ...